• Swartvlei Seekamp - 25 Junie tot 2 Julie 2022 Boknes Voortrekkerkampterein - Oos-Kaap

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6

See-Kennis

Graad 4

''Die Seemonsters''

Divisieleier: Gary Hendry

Kleur: Koningsblou

Huisdier: Sarel die Seemonster

 Jy wonder seker watter kennis jy gaan opdoen by Seekennis of waaroor gaan Seekennis nou eindlik. 

• Wel, het jy al gewonder wat gebeur onder die branders of waar kom die golwe en branders vandaan? 
• Was jy al naby of binne in ‘n ligtoring? 
• Wat moet jy doen as jy in ‘n seestroom beland? 
• Wat is die verskil tussen ‘n valbrander en ‘n rolbrander? 
• Watter pret kan jy op die see, behalwe swem natuurlik, hê? 
• Het jy al op ‘n “body board” ‘n brander gevang en op die strand uit gespoel? 
• Hoe smaak ‘n vars mossel of alikreukel dan nou eindlik? Beslis nie soos die in die blikkie nie. 
• Wat is hoog en laag gety en waarvoor moet jy oppas? 

Hierdie is maar net ‘n paar van die vrae wat ons vir jou gaan beantwoord, maar ons gaan nie die hele tyd net luister na wat ek te sê nie. Nee, ons moet darem in die see ook ‘n draai gaan. Net om seker te maak dat dit wat ons nou net geleer wel so is. Ons hoef darem nie die seestrome uit te toets nie, of moet ons!
Kom saam seekennis toe en verbreed jou kennis oor die see. Jy sal voldende keer met ander oë na die see kyk.

Facebook fotos 2022

Facebook fotos 2019

Facebook fotos 2018

Facebook fotos 2017