• Swartvlei Seekamp - 25 Junie tot 2 Julie 2022 Boknes Voortrekkerkampterein - Oos-Kaap

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6

Datums / Koste / Inskrywings 2022

Inskrywings is amptelik gesluit vir 2022.

Kliek hier Swartvlei inligtings- en inpakbrief 2022

OUTDOOR WAREHOUSE bied alle Voortrekkers 10% afslag by die Zambezi, Pretoria-Oos, Woodlands en George winkels, op aankope tussen 1 tot 24 Junie 2022!
(Ongeag or hulle gaan kamp by Boknes en Hartenbos) Deel gerus met julle kommando's en spanne!

 Druk die onderstaande aflsagkoepon, vul dit in en neem dit saam na die winkel waar jy jou aankope gaan doen.

 **Afslag beskikbaar by Zambezi, Pretoria-Oos, Woodlands en George winkels.

**Gelding 1 tot 24 Junie 2022.
 
25 Junie 2022: Busse vertrek vanaf die Voortrekker Monument, Saterdagmiddag, 17h00.  Bemanning en offisiere moet reeds vanaf 16h00 aanmeld.

26 Junie 2022: Kamp begin amptelike Sondag om 09h00.

2 Julie 2022: Kamp verdaag amptelik Saterdag om 14h00.

3 Julie 2022: Busse arriveer by die Voortrekker Monument, Sondagoggend, 10h00.

 PDF-afslagkoepon hier onder aangeheg