See-Versamelkuns
See-Versamelkuns - Graad 3
Divisieleier: Annemarie van Niekerk
Kleur: Geel
Gelukbringer: "Pampoenie"
Om die Penkop en Drawwertjie:
- Die beginsels en toepassing van beplanning en tydsbestuur te leer.
- Te lei om sinvolle en leersame versamelings te maak.
- Te laat kennis maak met die korrekte wyse om te versamel.
- Bewus te maak van die grootsheid van God se skepping.
- Te leer om die see te respekteer en waardeer.