Kampbriewe en belangrike datums
Belangrike Datums
Datums sal bevestig word vir die 28ste Swartvlei Seekamp!
Voorlopige kampkostes vir Swartvlei Seekamp:
Penkoppe en Drawwertjies (Bus) |
R2500-00 |
Penkoppe en Drawwertjies met eie vervoer |
R1750-00 |
Offisiere (Bus) |
R1950-00 |
Offisiere met eie vervoer |
R1450-00 |
Kinders van diensdoende offisiere voorskools (Bus) |
R2000-00 |
Kinders van diensdoende offisiere voorskools met eie vervoer |
R1450-00 |
Verkenners (Bus) |
R2500-00 |
Verkenners met eie vervoer |
R1750-00 |
Pryse sluit 'n kamp t-hemp vir die jeug en volwassenes in! |
*Kliek hier om elektronies in te skryf*
Inpakbriewe sal paar weke voor die kamp hier beskikbaar wees.