Vinnige Inligting

Belangrike Datums
4 Junie 2011 (09h00 - 13h00)
Offisiere Opleiding- en
inligtingsvergadering
18 Junie 2011 (08h00)
Vragmotor pak en ry
25 Junie 2011 (12h00)
Busse vertrek Fonteine-dal Pretoria
26 Junie - 2 Julie 2011
19de Swartvlei Seekamp
3 Julie 2001 (09h00)
Busse ariveer Fonteine-dal Pretoria


Swartvlei Seekamp is ‘n amptelike Penkop en Drawwertjie gebiedskamp van Die Voortrekkers Transvaal


